LOVE JOU #SELFIE Gr4-6 Kamp - 26-28 April 2019

Moenie uitmis op ons Gr 4-6 Kamp nie! Dit is een van die lekkerste kampe ooit! Ons gesels ook oor wie ons is, waarom God dink ons is "awesome" en hoe om ook vir onsself lief te wees!

Vir meer info kontak Janie by behoort@gmail.com

Views: 59

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings sluit 4 Augustus, vir aflewering in daarop volgende week.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service