PvR Gemeenskapskerk

Maak Paasfees 2011 'n fees saam met die kinders

Paasfees is 'n Verlossingsfees, en ‘n fees moet gevier word! Ons moet saam feesvier oor die opstanding van Jesus.

Kinders mag nie uitgesluit word van die viering van Paasfees (en ander feeste) nie. Hule is immers deel van die verlossing! Maar verstaan ons kinders altyd waaroor Paasfees gaan? Dit is ons, as ouers se verantwoordelikheid, om ons kinders te help verstaan dat Paasfees nie gaan oor die paashaas nie, maar oor die PAASLAM!

Kom ons vier Paasfees 2011 saam met ons kinders. Hier is 'n paar dinge wat ouers en kinders saam kan doen!

Kliek hier om die PDF dokument af te laai met die Paasverhaal vir die kinders.

Views: 1356

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service