PvR Gemeenskapskerk

"Missional" - Menswees op die spoor van Jesus

Jy sal deesdae baie keer hoor ons praat van "missionale gemeentewees" of gestuurdheid in osn gesprekke en in die gemeente. Jy sal ook hoor dat ons wil wegskuif van gemeentewees waar mense "dinge doen" na 'n tipe gemeentewees waar mense "iemand is". Ons wil mekaar help om, daar waar ons God raaksien in ons lewe, Hom onverskrokke te volg en sodoende te ontdek wat Sy roeping vir ons lewe (en sommer vir die dag) is.

As jy ook hieroor nadink en begeer om te beweeg na 'n lewe saam met Christus waar Hy lei en jy volg, is jy op die regte plek op die regte tyd.

Ek wil jou uitnooi om te kyk na 'n nuwe boek van Alan Hirsch en Lance Ford "Right here, Right now".

Ek is oortuig dat hierdie lekkerlees en gemaklike boek jou gaan help om die eerste tree te gee op 'n nuwe pad saam met Jesus. Dit gaan jou ook help om te ontdek hoe jy reeds besig is om Jesus te volg soos Hy bedoel het vir ons.

Hier is 'n beoordeling van die boek:

I need to come out and say it: I really love Alan Hirsch, his writing, his heart, and his passion for seeing the gospel of Jesus Christ enflamed in those who read his stuff. I've read everything he has written and the message is consistent: Fall back in love with Jesus, passionately engage new paradigms of spreading the gospel, and creatively seek fresh missional expressions of Christian living. 

Right Here, Right Now is another strong examination of what it takes to become a fresh, missional expression of the bride of Jesus. 

In this book, Hirsch provides the "nerdy" theological overview prior to each section, and makes his stamp through "fly-bys" on approximately every other page. Lance Ford, the co-author, provides the extremely practical and applicable expressions of missional living. 

I love this combination because so often, the nerdy "theologian" inside all of us gets stuck in the theoretical and fails to apply the thinking to everyday living (I'm confessing here). This book, however, challenges a person to think deeply about what it takes to live missionally all the while pressing people into extremely practical versions of living. 

Personally, I was challenged to: 
* Create more community and permanence. I need to reach out to our neighbors and set aside more time to eat with "strangers." 
* Adopt a single mom family. I love this idea. 
* Simply engage in everyday encounters. Sometimes I fail to look past the check-out clerk or the bank teller because I'm thinking of something else. Instead, we need to simply smile, converse, and love on the people right in front of us. 

Kom ons reis saam op hierdie opwindende reis!

Views: 26

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service