PvR Gemeenskapskerk

Nuwe Genealogiese boek - insperasie deur God

Ek stel bekend my nuwe genealogiese boek oor die Botes stamregister wat ek na 20 jaar se navorsing voltooi het. Die boek is nou beskikbaar vir bestellings via my webblad by http://botes-stamboom.weebly.com. Ander prominente vanne in die boek sluit in Botha, Oosthuizen, Putter, Du Preez en Shafer.

Gaan lees gerus my getuienis oor hoe die Here my oor 20 jaar voorberei het om uiteindelik my boek tot publikasie te bring - http://botes-stamboom.weebly.com/my-getuienis.html

Hierdie boek van my word dan ook opgedra aan my Vader in die Hemel aangesien Hy my die vermoe gegee het om die boek te voltooi.

Views: 28

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service