PvR Gemeenskapskerk

Ons "Gesels saam" ... oor ons lofprysing en aanbidding.

Ons is besig om weer 'n slag saam te dink en gesels oor die musiekbediening en lof en aanbidding en ons geloofsfamilie en ons wil jou UITNOOI om jou gedagtes met ons te deel!

 

Kliek op hierdie skakel en voltooi die kort vraelys. Merk sommer die blokkies met 'n kleur om jou voorkeur aan te dui. Onthou asseblief om jou ouderdom en geslag by te sit.

 

Kliek hierdie skakel vir die vraelys: Musiek-Saamgesels.doc (Word-33kb) of MusiekSaamgesels.pdf (PDF-48kb)

 

Epos dit dan sommer direk na Riana  - admin@pvr.co.za

 

Dankie vir jou deelname! Ons waardeer jou insette.

Views: 97

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Kommentaar deur Pauline Verster op 18 Maart 2011 om 7:34

Hi

Ek is hou baie baie daarvan, dit laat my baie nader aan Onse Pappa Vader bring, en om net vir Hom te sing is ongelooflik en om sy nabyheid te kan beleef terwyl jy sing, sjoe!!!!.

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service