PvR Gemeenskapskerk

Saterdag 13 Maart:
Vertrek om 21:15 vanaf Johannesburg na Atlanta (Delta Airlines)

Sondag 14 Maart:
Arriveer om 07:45 (14:45SA) in Atlanta
Vertrek weer om 11:30 (18:30SA) na Los Angeles (Delta Airlines)
Arriveer om 13:42 (23:42SA) in Los Angeles
Gaan tuis in die La Quinta Suites LAX

Maandag 15 Maart - Woensdag 17 Maart
Afsprake en besoeke met onder andere David Kinnamen en George Barna, Erwin McManus, Alan Hirsch, Brian Erre.

Donderdag 18 Maart
Vertrek om 08:37 (18:37SA) van Los Angeles na Seattle (United Airlines)
Ariveer om 11:21(21:21) in Seattle
Vertrek per motor na Anacortes.
Neem die 'n veerboot na "Friday Harbour" op Orcas eiland

Vrydag 19 Maart - Maandag 21 Maart
"Water Advance" saam met Leonard Sweet. Kliek hier vir meer inligting oor die "Advance"
Ons spandeer 'n ekstra dag as groep saam met Leonard Sweet vir refleksie en gesprekke.

Dinsdag 22 Maart
Vertrek per Veerboot en motor terug na Seattle

Woensdag 23 Maart
Vertrek om 07:50 (17:50SA) van Seattle na Atlanta
Arriveer om 15:40 (22:40SA) in Atlanta
Vertrek om 18:55 (01:55SA)van Atlanta na Johannesburg
Arriveer om 16:05 in Johannesburg


Views: 42

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service