Kliek hier vir die Inskrywingsvorm

Ons vra ouers om 'n donasie van R30/kind te oorweeg, of enige bedrag wat u voel gepas is vir die aandjie uit. Die geldjies word onder die mentors verdeel wat hulle Vrydagaand opoffer om na die kinders te kyk.

Vir meer informasie kontak die Kinderbediening Kantoor:

 

Views: 114

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings sluit 2 Junie, vir aflewering in daarop volgende week.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service