Ons wil graag die ouers van die gemeenskap dien met 'n geleentheid om in hulle verhouding te belê!

Ons het 'n pragtige groep jongmense wat hulle tyd en Vrydagaand opoffer om na ons kinders te kyk.

Ons vra daarom asb 'n donasie van R50/kind of wat u okal kan bekostig en sinvol vind.

Die geldjie word onder die mentors verdeel om dankie te sê vir hulle tyd en bereidwilligheid.

Kliek hier vir die inskrywingsvorm!

Views: 140

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings sluit 31 Maart, vir aflewering in daarop volgende week.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service