PvR Gemeenskapskerk

Paasfees - Kom staan jy 'n bietjie in die skoene van ....

Die vrou wat Jesus met parfuum gesalf het ...

 

 

 

 

 

 

 

 

 

waar was haar gedagtes terwyl die disspels haar gekritiseer het oor haar goeie daad....

 

 

Een van die disspels saam met Jesus aan tafel met die instelling van die nagmaal.....

 

                              die dissipels toe Jesus sê: een van "julle" gaan my verraai....

 

 

 

 

 

 

 

Een van die soldate wat saam met Judas was om Jesus te kom vang...

Een van die toeskouers in die skare wat skreeu - "Kruisig Hom, kruisig Hom",

                                                                             (Onthou net dat Jesus het jou 'n ruk gelede gesond gemaak...) 

Die soldaat wat die kroon op Jesus se kop gesit (ingeslaan) het...

 

 

Die slaaf in Pilatus se paleis (jy glo in Jesus van Nasareth), wat die skottel water vir Pilatus bring...

 

 

 

 

 

 

 

 

Simon van Serene...

 

 

 

Die soldaat wat Jesus vasgespyker het aan die kruis...

Die soldaat wat Jesus se klere "gewen" het, toe hulle lootjies getrek het.

Die priester wat aan diens was toe die gordyn van bo na onder skeur toe Jesus sy laaste asem uitblaas..

 

Jou eie lewe ...

                                                                  Hy't opgestaan!!!!!

 

 

Views: 1526

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service