PvR Geloofsfamilie

Gebedstyd tot Pinkster - Ekstra inligting, idees en drukker-vriendelike gebede

Een van die grootste "game changers" in my gebedslewe, was die dag toe ek geskrewe gebede ontdek het. Deur die lees van geskrewe gebede, het ek ontdek dat wanneer ek nie woorde het om te sê wat binne die tornado van my gees aan die gang is nie, begin die geskrewe gebede vir my hart woorde gee.

Rebecca Barlow Jordan is een van my gunsteling skrywers van gebede, omdat dit voel asof sy in my gees ingeklim het om te ontlont wat daar weggesteek sit. Van die later seënbede van John O'Donuhue is poëties en presies wat nodig is vir sommige situasies. En van die ander gedigte is geleen, of geïnspireer deur films of boeke.
Mag die gebede wat ek vir die volgende 9 dae gaan plaas, elkeen van julle se gebedslewens, verryk en versterk.

Kliek hier vir VRYDAG 11 Mei 2018 se DRUKKER-VRIENDELIKE GEBEDE

Kliek hier vir Saterdag 19 Mei DRUKKER-VRIENDELIKE Verskillende Man...

Kliek hier vir Donderdag 17 Mei DRUKKER-VRIENDELIKE Verskillende Ma...

Kliek hier vir Woensdag 16 Mei DRUKKER-VRIENDELIKE Verskillende Man...

Kliek hier vir Dinsdag 15 Mei DRUKKER-VRIENDELIKE Verskillende Mani...

Kliek hier vir Maandag 14 Mei DRUKKER-VRIENDELIKE Verskillende Mani...

Kliek hier vir Sondag 13 Mei DRUKKER-VRIENDELIKE Verskillende Manie...

Kliek hier vir Saterdag 12 Mei DRUKKER-VRIENDELIKE Verskillende Man...

Kliek hier vir Vrydag 11 Mei DRUKKER-VRIENDELIKE Verskillende Manie...

Kliek hier vir die Drukker-Vriendelike Weergawe

Deel ook graag enige van die Gebedsure se dokument, idees en gebede met mense om jou. Plak die gebede op 'n sigbare plek in jou kantoor, deel 'n gebed met 'n vriend. Dit is slegs een manier om 'n getuie in die wêreld te wees en ander uit te nooi tot volgelingskap.

Moet asseblief nie huiwer om jou ervaring met die Bidure met ons te deel nie. Ons wil graag stories hoor wat ander ook kan inspireer. Los kommentaar onder aan hierdie artikel, of op ons sosiale media bladsy. Ons wil graag die reis saam met u deel. #PvRGeloofsfamilie #PinksterBidure #Pinkster2018

Vir nog meer gebedsversoeke van ons Kinders, Tieners en Jong Volwassenes se kant af: Kliek Hier vir ons 12 Maande Gebedsversoeke

Views: 153

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 2 Desember vir aflewering by kerk in week van 3 Desember.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service