Registrasies vir Kinderbediening en Tienerbediening 2020

Ons vra alle ouers om hulle kinders te registreer vir die komende jaar se Geselsgroepe. Kliek dan asseblief op die volgende prentjie om jou kinders te registreer. 3 jaar tot Graad 6'e kliek op die Kinderbediening. Ons Kinderbediening kom gewoonlik 09h00 bymekaar in die Kerksaal. 

Ons nooi egter die Kinderbediening ouers en kinders uit om eerskomende Sondag, 19 Januarie 2020, in die ouditorium bymekaar te kom vir al die reëlings vir die jaar.


Onthou ook dat die Gr 1-5'e se boeke R120/kind is, en die Gr 6'e se boeke R70.

Kliek dan asseblief op die volgende prentjie om jou tiener in te skryf. Ons Tienerbediening bestaan uit die Graad 7-12's en  kom in die aande bymekaar om 17h00 in die ouditorium.

Ons sien uit daarna om julle Sondag by ons groepe bymekaar te kom!

Views: 207

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings kan op die webblad gedoen word. Kliek op die prentjie om jou na die webblad te neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofsfamilie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2020   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service