PvR Gemeenskapskerk

Hoop dit sal jou help om die kinders besig te hou die lang Desember vakansie!!!

 

SPEELKLEI RESEP

500 ml koekmeel

500 ml water

250 ml sout

30 ml kremetart

30 ml olie

5 druppels koekkleursel

 

Meng alles saam in kastrol en verhit tot bal gevorm het.

Bêre in lugdigte houer om te verhoed dat dit uitdroog.

 

Groete

Susan van Tonder

Views: 584

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service