Ek wil net dankie sê vir almal wat hulle kinders kom aflaai het & vir die mentors wat kom help het - baie dankie!
Kyk na die fotos dan besluit julle self - hoeveel pret daar was!


Hein - jy was 'n treffer gewees!
Sondag 29 Januarie was groepindeling gewees! Sommer lekker georganiseerde chaos! Sommer vinnig-vinnig was elke kind in 'n klas en het die mentors met die kinders gekuier. Baie welkom aan al die "eerste" graad 1 ouers!
Hanlie kuier saam met die graad 1 ouers in die ouditorium. Sy vertel hulle wat ons graag met hulle kinders wil deel maar, ons het die ouers baie nodig. Sonder ouers kan ons nie! Baie dankie vir almal wat hierdie gesprek bygewoon het - dit maak ons harte warm as ons sien hoe belangrik julle oor julle kinders voel!
Ons bid saam met die ouers vir elke kind in ons gemeenskap & glo dat ons kinders ook verwonderd sal staan oor God se voetspore in sy lewe!
30 Mei 2012 van 5:30 tot 6:30 – PVR Gemeenskapskerk
30 Mei 2012 van 19:00 tot 20:30 – PVR Gemeenskapskerk
31 Mei 2012 van 10:00 tot 12:00 – PVR Gemeenskapskerk
31 Mei 2012 van 14:30 tot 15:30 – PVR Gemeenskapskerk
4 lede
56 lede
19 lede
6 lede
12 lede
6 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
© 2012 Created by PVR Admin.
Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!
Join PvR Gemeenskapskerk