PvR Geloofsfamilie

Ons is opsoek na ons drie honde.  Hulle het Saterdag aand (1 Januarie 2011)op een of ander manier by die hek uit gekom sonder ons wete en ons is sederdien opsoek na hulle.  Hulle is laaste gesien in die Pierre van Ryneveld, Brandlaan omgewing.  Die eerste is 'n swart en wit Husky mannetjie, wat op die naam Nikcy reageer, die tweede is 'n swart miniatuur Schnauzer mannetjie, wat op die naam Zino reageer, die derde is 'n salt and pepper miniatuur Schnauzer tefie, wat op die naam Roxy reageer.  As iemand hulle iewers gesien het of dalk weet waar hulle nou is kan hulle so gou as moontlik vir Hilda Blaauw by 083 243 6999 kontak. 

Views: 204

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 30 September vir aflewering by kerk in week van 1 Oktober.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service