PvR Geloofsfamilie

Volgelinge op die Kruispad 2 - Oefening

Ons is besig om as volgelinge van Jesus onsself te vra wat dit prakties beteken om Jesus te volg.

Ons het Sondag by Markus 2 stilgestaan en ontdek dat die vier vriende die verlamde man se lewe verander het. Hulle het geen moeite ontsien om hulle vriend by Jesus uit te bring nie.

Oefening vir die week:

  • Maak kontak met iemand hierdie week, wat in jou gedagtes opkom, vir wie jy 'n "vier vriende vriend" kan wees. Dit kan 'n lid van jou gesin of familie wees, of dalk 'n kollega by die werk. 
  • Vra vir die persoon of jy hom/haar met iets kan help en ook vir hom/haar kan bid.
  • As jy dalk soos die verlamde persoon voel, laat toe dat iemand jou help. Neem iemand in vertroue en vra vir hulp.

Views: 64

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 31 Oktober vir aflewering by kerk in week van 1 November.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service