PvR Gemeenskapskerk

Vrouebediening - Oggend saam met Nataniël

Oggend saam met Nataniël

Datum: Saterdag 26 Mei 2012
Plek : Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk
Tyd : 09h30 vir 10h00
Kostes : R120 – verversings ingesluit
Tema : Kaalkop – Maklik deur die lewe!
Manne en Vroue welkom – ongelukkig geen kinders onder 15 jaar (Hierdie versoek is van Nataniël omdat kinders steurend is en nie as gevolg van onwelvoeglike inhoud nie.)
Nataniël items en produkte te koop
Kaartjies by die kerkkantoor beskikbaar

Views: 200

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Mei 2012
SMTWTFS
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031
       

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service