PvR Gemeenskapskerk

Ons volgende byeenkoms is op 20 Februarie om 19h00 in die Ouditorium. Die humoristiese, ernstige en self ‘n tikkie sentimentele produksie “Woorde”, word aangebied deur die liedjieskrywer Marika en sangeres Mariëtte. Alle vroue welkom! Vrywillige donasie word gevra na die tyd. CD's sal ook te koop wees.

Views: 55

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Mei 2012
SMTWTFS
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031
       

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service