PvR Geloofsfamilie

Ons het onlangs by die klerekas van die gemeente ‘n sak wol ontvang as skenking. Tannie Martie Smit het onlangs daarna geskakel en gesê dat sy graag kindertruie vir die kerk wil brei.
Elmarie Hattingh (ons klerekas kampioen) het die wol vir haar geneem en sy het pragtige kindertruie vir ons gebrei.

Die truie is gegee aan ‘n sielkundige wat werksaam is in Danville en van daar is die truie oorhandig aan behoeftige koue kinders.
Dankie Tannie Martie Smit vir die lyfies wat jy warm kon maak.

Views: 107

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 1 Julie vir aflewering by kerk in week van 2 Julie.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service