PvR Gemeenskapskerk

Soos die opskrif sê: "Wat is die doel van die lewe?"

Hoekom moet ons altyd terug gaan na mense om jammer te sê oor wat ons gesê het. As ons sê wat ons bedoel en bedoel wat ons sê sal dit nie nodig wees nie. Jesus moes nooit terug gegaan het na iemand om verskoning te vra nie.

 

Het jy alles vir jou geliefde gesê wat jy moes voor jy uit die huis gegaan het vanoggend? Dit tel ook nie net vir die mense wat saam met jou woon onder dieselfde dak nie. Wat van jou vriende? Daardie spesiale mense in jou lewe wat jou al bygestaan het deur dik en dun.

 

Sê ons ooit hoe ons hulle waardeer. Ek is vandag weer terug geruk na so 'n situasie. Wat sê jy vir iemand wat jy so lief het as n dokter vir jou sê julle het nog net n uur saam???????? Moet ons die wêreld plat bel om verhoudings reg te maak, of sal jy met n geruste hart die laaste uur beleef???

 

 

Views: 79

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Kommentaar deur Henk Janse van Rensburg op 16 Augustus 2011 om 18:19
Jy sê dit so reg. In 'n oogwink kan alles verander - onverwags en onseker. Mag ons doen wat ons moet doen vir die mense om ons.

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service