Ons Geloofsfamilie het verlede jaar ‘n baie mooi samewerking met Woord in Aksie begin. Ons wil jou nooi om van hierdie geleenthede gebruik te maak. Ons gebed is dat die Here Jesus hierdie bediening kragtig sal gebruik om van vriende, volgelinge van Hom te maak. Ida Nel (‭082 808 3668‬) lei vir ons die bediening hier plaaslik. Kontak haar gerus vir meer inligting.

Views: 258

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings sluit 2 Junie, vir aflewering in daarop volgende week.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service