PvR Gemeenskapskerk

Ons gemeente het by Zapper geregistreer om dit vir jou makliker te maak om betalings te doen. Jy kan dit vir dankoffers, kollekte, maandoffers of ander betalings aan die gemeente gebruik. Jy laai die Zapper app af,
registreer en skandeer net ons unieke kode om 'n betaling te doen.

Kliek hier as jy wil weet hoe om die "app" af te laai.

Views: 22

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service