PvR Gemeenskapskerk

Registrasies vir Kinder en Tienerbediening 2017

As jou kind(ers) deel van ons Kinder- en Tienerbediening in 2017 gaan wees, vra ons dat jy hulle asseblief registreer.

Ouderdom 3jr tot 6 jr

Graad 1 tot 7

Graad 8 tot 12

Vir enige navrae, kontak Janie Crafford by jeug@pvr.co.za.

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service